WINDPOMP SJERRIE CHALLENGE

Op die 23ste Desember 2017, kan jy jou laaste trap voor Kersfees trap…of 50km of 100km op jou BERGFIETS. REGISTRASIE op ons H 2 O App. Vir laatkommers vanaf 15H00, Vrydag middag, die 22ste Desember 2017 by LAPPIESBAAI. Die laaste inskrywings sluit om 06H30, Saterdag die 23ste.