SISTEME, NETWERKE en LEIERSKAP

1. INLEIDEND Meneer tussen ek en jy meneer, wie gaan nou dan die wa dan smee meneer? Die vraag is eintlik wie doen die werk, wie kyk en gee opinies en wie maak die verskil? Party verhale begin stil-stil en eindig op ‘n hoogtepunt…ander eindig met ‘n stortkop. Iewers tussenin sien mens die verskil. Kom…