IETS OM TE HERKOU IN DIE VROEË HERFS VAN 2016

INLEIDEND When deeds speak, words mean nothing…   overgeset seinde… praat is afdraende en doen opdraende.  Klink beter in Afrikaans nė? ‘n Onlangse BURGER van so om en by 23 Maart 2016, het ‘n aantal uitstekende artikels wat verslag lewer van wat op die plaaslike dorpies aan hierdie kant van die heelal aant gebeure is  (die…