n’ Brugjaar geleentheid van n’ leeftyd

Is jy gereed om ’n lewensveranderende ervaring van 32 weke se avontuur te hê?

“Kyk diep in die natuur in, en dan sal jy alles beter verstaan” – Albert Einstein

Ontdek jou potensiaal terwyl jy leer hoe om branderplank te ry, te jag, spoor te sny en staproetes te volg in plekke wat wissel van die asemrowende Visrivier Kloof, die mistige kranse van die Wes-Kaap tot by die welige woude van die Tuinroete.

Die woord iALA staan vir die Internasionale Akademie vir Leierskap deur Avontuur.

Ons glo dat die ontwikkeling van potensiaal hand-aan-hand gaan met ervaringsleer, positiewe waardes, dissipline en respek vir jouself, die mense rondom jou en jou omgewing

Meer oor IALA BrugjaarKontak IALAAansoek vir 2019

Lenings vir jou brugjaar @ iALA is beskikbaar.
Stuur n’ e-pos vir meer inligting

Program

Ons program kombineer ervaring in avontuur om potensiaal te onsluit.

Kliek hier nou!!

Destinasies

Ons toer na 5 destinasies om te ontdek, leer en groei.

Kliek hier nou!

Aansoek 2019

Internasionale Akademie vir Leierskap deur Avontuur

Kliek hier nou!