MEER OOR IALA

Meer as ’n dekade van ontdekking

iALA bied al vir die afgelope 10 jaar ’n opvoedkundige oorbruggingsjaar aan vir studente wat hul lewensvaardighede deur avontuur en selfontdekking wil ontwikkel.

Ons kernbeginsels vir ervaringsleer is gebaseer op aspekte wat persoonlike groei beïnvloed, openbare belang bevorder en ’n betekenisvolle lewensdoel verskaf.

ONTMOET DIE IALA SPAN

Our verteenwoordigers, spanleiers en instrukteurs is hoogs ervare in hul spesialiteitsvelt, met n’ apteit vir avontuur.

Jan Heenop

iALA Uitvoerende Hoof, Lewensafrigter en Avonturier

Georgine Heenop

Biokinetikus en Studentesake

Braam Weyers

Instrukteur en Avonturier

Studente Koördineerder