KALENDAR

Sien Suid-Afrika soos jy dit nog nooit gesien het nie

Het jy geweet dat Suid-Afrika die tuiste is vir byna tien persent van die wêreld se bekende voël-, vis- en plantspesies en sowat ses persent van sy soogdier- en reptielspesies, alhoewel Suid-Afrika slegs een persent van die aarde se grondoppervlakte uitmaak? (Bron: National Geographic).

Kom verken hierdie wonderlike land saam met ons!

2020 JAARPROGRAM

Laai af die 2020 IALA Aansoekvorm