What behels ‘n OORBRUGGINGSJAAR by IALA?

Die IALA VISIE is om die potensiaal van jong volwassenes te ontwikkel, terwyl hulle aan verskillende avonture blootgestel word.

Gedurende 32 weke van avontuur, rondom die Visrivier-canyon, die rotsformasies van die Wes-Kaapse kuslyn, die woude van die Tuinroete en die natuurskoon van die Oos-Kaapse strande, sal ‘n groep van 30 jong volwassenes ervarings hê wat hul lewens sal verander. Die IALA OORBUGGINGSJAAR-program fokus op selfontdekking deur avontuur.

Lees meer oor ons program.

Program

Ons program kombineer ondervinding in avontuur vir die onsluit van potensiaal.

kliek en laai!

Bestemming

Ons toer na 5 bestemmings om te verken, te leer en te groei.

kliek en laai!

Aansoek

Internasionale Akademie vir Leierskap deur Avontuur in Suid-Afrika.

kliek en laai!